Page 2 of 7 FirstFirst 123456 ... LastLast
Results 16 to 30 of 92

Thread: Boomslang Red Laminate Stock

  1. #16
    REP: Boomslang Stocks

    User Info Menu

    Default

    Quote Originally Posted by G-force View Post
    haha....het jou router gegly?

    Nee, hy gaan beter lyk op my geweer.

    As dalk nog changes aan die stock wil he, moet jy try draai maak vanmiddag.... more begin ek hopelik olie gooi.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #17
    REP: March Optics & Boyds Blanks

    User Info Menu

    Default

    Quote Originally Posted by Boomslang View Post
    Nee, hy gaan beter lyk op my geweer.

    As dalk nog changes aan die stock wil he, moet jy try draai maak vanmiddag.... more begin ek hopelik olie gooi.
    Jy kanni ernstig wees nie?HEL Darius maar jy is vinnig pel!!!Jissie hoe opgewonde raak ek nou!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  3. #18
    Protea FT Team '12

    User Info Menu

    Default

    Lyk yummy so vr!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  4. #19
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '15

    User Info Menu

    Default

    Damn dis nice. Goeies Darius
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  5. #20
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '15

    User Info Menu

    Default

    Ek sien jy het vir jouself bietjie moeilike skuurwerk uitgedink met daai skerp hoek in die thumb hole
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  6. #21
    REP: Boomslang Stocks

    User Info Menu

    Default

    Quote Originally Posted by Colonel View Post
    Ek sien jy het vir jouself bietjie moeilike skuurwerk uitgedink met daai skerp hoek in die thumb hole
    Dit kan jy weer se! Om dinge nog moeiliker te maak, jy kan thumbs-up ook skiet, mens kan dit net nie sien van daardie angle nie.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  7. #22
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '15

    User Info Menu

    Default

    Quote Originally Posted by Boomslang View Post
    Dit kan jy weer se! Om dinge nog moeiliker te maak, jy kan thumbs-up ook skiet, mens kan dit net nie sien van daardie angle nie.
    hehe... sterkte
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  8. #23
    Administrator
    Rest in Peace Johan - 07/11/2013

    User Info Menu

    Default

    Dit lyk stunning.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  9. #24
    REP: March Optics & Boyds Blanks

    User Info Menu

    Default

    Mense julle moet die stock vas hou...mens kan nie detail op n foto waardeer nie.
    Die slang ou ken sy dinge.Gelukkig is die ander stuk hout alklaar by hom vir my volgende kolf.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  10. #25
    REP: Boomslang Stocks

    User Info Menu

    Default

    Updates:
    Air Arms Pro-Target : Boomslang Stock

    Air Arms Pro-Target : Boomslang Stock

    Air Arms Pro-Target : Boomslang Stock

    Air Arms Pro-Target : Boomslang Stock
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  11. #26
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    hemel dit is regtig een van die heel mooiste kolwe wat ek al in my 15 jaar van airgunning gesien het, boomslang jy kan rerig trots wees! die lyne lyk fantasties!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  12. #27
    REP: Boomslang Stocks

    User Info Menu

    Default

    Het netnou probeer PC, maar die peep sight is bietjie groot.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  13. #28
    REP: March Optics & Boyds Blanks

    User Info Menu

    Default

    Darius oupel.Dit is nou kolf!!!Ek kry skoon hoender vleis!!!Dankie oumaat!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  14. #29
    Administrator
    Rest in Peace Johan - 07/11/2013

    User Info Menu

    Default

    Ek dink dit was een van die mooiste kolwe wat ek ooit gesien het tot jy die leer aan hom gesit het.

    Hoekom maak jy n leer was aan so n mooi kolf? Is Ge skielik n "midget"
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  15. #30
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '15

    User Info Menu

    Default

    Quote Originally Posted by Boomslang View Post
    Updates:






    WOW!!!

    Well done it!!!!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums


Similar Threads

  1. Boomslang stock for HW97K!
    By Mokwepa in forum Airgun Discussions
    Replies: 9
    Last Post: 16-01-12, 14:37

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •  
Friends of Air Rifle SA