Results 1 to 6 of 6

Thread: Teel met Konyne

  1. #1
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default Teel met Konyne

    Is daar iemand wat met die hase teel? vir vleis.
    Is dit die moeite werd, is daar geld te maak in?
    oomsarel

  2. #2
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    As jy in die mark inkom kan jy 'n paar Rand maak. Ongelukkig nog 'n klein mark, maar soos proteine duurder raak...sal net sukkel om hoendermark te troef.

    Monty oorweeg dit, maar ek dink dis meer vir plesier - iemand moet die goed skiet voor jy slag.......

  3. #3
    REP: Xhariep Jagters Colesberg

    User Info Menu

    Default

    Jy tik die haas agter die kop met die hand, jy skiet hul nie want dan het jy niks oor nie. Ek het in 1998 met vleiskonyne geboer, jy moet die regte mark het anders verloorjy big time. Die prys is gelykstaande aan braaikuikens@kg.
    Baie werks-intensief ook omrede die hokke elke dag gespuit moet word en teelmannetjie loop net 1 week per maand by die wyfies.

  4. #4
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    Thx. so baie tyd aan hulle spandeer ,dan is daar nie tyd om te skiet nie.
    Jy iets gehoor van swart kruit revolvers?
    oomsarel

  5. #5
    Inactive Member

    User Info Menu


  6. #6
    REP: Xhariep Jagters Colesberg

    User Info Menu

    Default

    Quote Originally Posted by oomsarel View Post
    Thx. so baie tyd aan hulle spandeer ,dan is daar nie tyd om te skiet nie.
    Jy iets gehoor van swart kruit revolvers?
    oomsarel
    Nee oom, net op Whitesmoke daarvan gelees. Als lyk nog deurmekaar

Similar Threads

  1. 200m met .20cal
    By Air Wolf in forum General Air Gun Discussions
    Replies: 4
    Last Post: 07-11-10, 16:49

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •