Nadat ek ongeveer 48 Butthooks in n jaar se tyd verkoop het in SA alleenlik het ek besef daars n redelike mark vir Accessories in SA teen bekostigbare pryse.
Lobster Airgun Accessories sal spesialiseer in die maak van die volgende produkte:
Butthooks
Side Wheels "Big Nikko,Falcon T50,Sightron SIII. .......
Turret caps
Levels
Windicaters
Pointers
Zoom Levers
Mini Bipods ens.....
Alles sal in voorraad aangehou word.


Groete
Hannes