Results 1 to 15 of 15

Thread: Silencers for spring guns???

  1. #1
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default Silencers for spring guns???

    Hi guys i've been wondering, if silencers make any difference in the sound levels produced by a spring guns when it's fired?? My HW90(gas ram) does not have the spring twang and torque, but still produces a loud "pop" when fired.

    I don't want the neighbours to hear me shooting next door. the only sound i want to hear is the pellet hitting the target.

    Any suggestions??
    Is it worth the effort??

    My buddys Gamo has lots more twang and firing noise than the Hw90.
    All input will be appreciated

    Thanks
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #2
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    Johan, gaan vanaand laai daai geweer en skiet hom in sand in so 20cm van die einde van die loop. As dit sagter is in klank van jou normale skiet dan sal die silencer nie help nie. Dan is dit die pallet wat deur die lug trek en vasslaan teen die teiken wat die verskil in klnk maak. Sit ook n lee 2l coke bottel oor die loop en skiet na jou teiken. Dit is hoe dit sal klink met n silencer.. By springers.. en ek is seker jou gas ram ook is die aksie en die slaan van die pellet op die teiken die ding wat die geraas maak. Jou pellet trek nie vinng genoeg om geraas uit die loop uit te maak nie.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  3. #3
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    Yes, w.r.t the pop, a silencer will make a difference, however the reduction in sound will not be as apparent to the shooter due to the head being so close to the rifle's loud mechanics. Dogs are more sensitive to the sudden low frequency crack/pop of an air rifle, than they are to the higher frequency of the mechanical noise that is produced when firing a springer i.e the difference will be more apparent downrange due to the intentional reduction of the further travelling low frequency noise. Higher frequency noises decay rapidly with range and are soaked up better by the environment.

    So that being said, you'll most probably never reach that kind of silence (being, only target impact audible) with a springer. You'll get much closer with a PCP due to smaller amount of mechanical kinetics used in their hammer springs, even then, with a good silencer, you'll still hear the firing action, but this mechancial noise doesn't carry nearly as far (lower Db's and higher frequency).
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  4. #4
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Baie interesant!! So op PCP is dit die moeite werd maar nie regtig op springer nie? Hoekom ek ook vra is,my pel het n Gamo RSV(silencer ingebou) maar dit maak volgens my geen verskil aan klank nie. My HW90 klink sagter as ek hom skiet omdat hy nie so baie mechanical klank as springer het nie.

    JT ek sien jou net na Paasnaweek, dan kan ons n plan maak om my QB-79 stiller te kry. My blerrie buurman se honde gaan befok as ek met die CO2 losbrand, en dan begin die "baba" ook te huil. So ek moet een van die gewere in die arsenaal so bietjie stiller kry, anders kan ek nie oefen by die huis nie.

    Blankster jy is reg oor die honde wat bietjie sensitief is vir klank btw.

    Dankie
    Johan
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  5. #5
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    lol.. soos ek se.. skiet die weigraugh deur n coke bottel. as hy stiller is kan mens plan maak, maar as dit nie verskit maak nie sal silencer nie werk nie.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  6. #6
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Waars daai Coke bottel??? Gaan toets en laat terugweet. Ek wil net eers die front site afhaal, blerrie bottel pas nie daaroor nie!!

    Pepsi sal seker ook die job doen ne? LOL!!! Miskien maak die Pepsi "Light" die shot ook "lighter" LOL!!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  7. #7
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    Jip. haal die site af eers. of sny groef in die bottle sodat jy hom kan oor kry. tape hom dan op
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  8. #8
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Nounet klaar getoetes!! Met of sonder bottel klink sy maar ewe hard. So n silencer sal n mors van tyd wees. Ek het die groef gesny, want die front site kom met size allenkey wat ek nie by huis het nie. Sommer met bruin bokstape geplak.

    Dankie vir die "Toets" JT. Hopenlik sal die Bam 50 stiller wees met die custom silencer wat Farmer laat maak het vir hom. Nog net so 10 dae dan kan ek my hande op my nuwe speelding le!! Klink nou soos seuntjie wat wag vir Kersfees. Ek het n 12l 232Bar bottel by Ambuscher gekry. Tel hom op Robertson op, sommer oppad Kaap toe. dan kan ek die meer "scenic" route ry.

    Die Bam sal definitief getoets raak terwyl ek met verlof is. Miskien bring ek hom sodat jy hom kan bekyk. Ek weet hy is nou nie n "Patch" op die S410 Extra nie, maar sy is myne.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  9. #9
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    Jy se na paas.. is jy hier in die week of naweek? CAR het n skiet die 29th. Sal lekker wees as jy ons kan join!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  10. #10
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Hi JT!!
    Ek is vanaf 24ste tot 30 ste in Kaap. Sal laaik om te sien hoe dit gedoen word maar, die vroutjie gaan dit nie waardeer as ek heeldag op my eie saam met die manne kuier nie. !! Sy se al klaar ditr lyk vir haar of "ons" vakansie gebruik raak vir "airrifling". Ons sien maar hoe draai dinge uit as ek daar is. Miskien kan ek haar aan een van haar pelle in Gordonsbaai afsmeer,en so bietjie wegglip. Ek moet hoeka by jou, Farmer en Ambuscher n draai maak. N man moet maar die shares hoog hou, aangesien die vrou die "vredemaker" aan haar dra!!! LOL!!!

    Sal jou kontak as ek daar is, miskien kan ons n plan maak.
    Hulle se n mens kry 3 soorte mans. (1) die met kwaai vrouens.(2) bang mans(3)die kakmaker!!. Ek is seker maar nommer 3 want ek is altyd nekdiep daarin. LOL!!

    Het ons enige bang mans of die met kwaai vrouens op die forum????

    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  11. #11
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    lol ek dink daar is n vierde een.. die gimnas. hy moet geduring balanseer tussen vrede en plesier

    Die skiet is net tot so lunch time so sy sal seker nie te erg mind nie. Waar bly jy nou weer? kan nie onthou wat jy gese het nie.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  12. #12
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Ridgeworth\Tygervallei omgewing. Huur woonstel daar vir die week. Iets soos Pine straat as ek reg onthou. Ek weet hoe om tot daar te ry, steur my nie veel aan straat name nie. Sal jou bel as ek daar is.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  13. #13
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    great. sien jou dan
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  14. #14
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    as jy wil sien of n silencer op n springer werk staan 25m voor hom, en laat eimand anester die geweer skiet. dan sal jy die verskil hoor. (vra jou vrou om te skiet) ek het een op my 85X ek het hom gemodify met twee washers binne soos die wieruach, werk soos n bom. hoe weet ek? as ek n rot mis skiet haardloop hy nie weg nie, soos tevore toe ek sonder n silencer geskiet het nie.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  15. #15
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Interresant!!. Ongelukkig is my agterjaard baie klein. Anders moet ek voor die huis in die pad staan en skiet, en ek dink nie die bure gaan dit waardeer nie. Sal wag tot ek weer op n oop stukkie grond is en dit dan uittoets. As die honde nie meer blaf en tjank nie, dan weet ek virseker dat dat werk. LOL!!!!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums


Similar Threads

  1. Replies: 24
    Last Post: 28-04-14, 16:16
  2. Side lever Spring guns
    By Avi in forum Airgun Discussions
    Replies: 2
    Last Post: 15-11-10, 11:31
  3. Replies: 26
    Last Post: 21-08-09, 12:26
  4. Spring guns are accurate..........
    By Dale in forum Airgun Discussions
    Replies: 19
    Last Post: 06-10-06, 12:03

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •  
Friends of Air Rifle SA