Results 1 to 2 of 2

Thread: Baie dankie.

  1. #1
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default Baie dankie.

    More,

    ek wil net se dankie oom Casi, oom Johan, Deon en almal wat saterdag ons tuis laat voel het by wonderboom. Die kos was moerse lekker en geselskap aangenaam,

    Dankie vir Oom johan wat ons wyser gemaak het met opstel van scope et.

    Ons sien uit daarna om weer saam te kuier en te skiet.

    Sal ook vir julle laat weet van die BLS sak vir wonderboom asook die Basic life support en first-aid training.

    Dit sal gesponsor word deur:

    Sharpminds Emergency Medical Solutions.

    ps: Daar is n DUIF plaag in Somalie as julle belangstel.....LOL.

    Boere Groete

    Veritas




    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #2
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    Veritas,

    Hierdie is 'n boodskap van my man af!

    Dankie dankie, hoop net nie ons gaan weer ontwater nie! Sal beslis vir Veritas moet kry om vir ons life support te rel.

    Sign Up To Air Rifle SA Forums


Similar Threads

  1. Dankie Albert
    By Yeti in forum Airgun Discussions
    Replies: 6
    Last Post: 23-07-11, 21:40
  2. PVTK SE BAIE BAIE DANKIE!
    By WER in forum Club News | Shooting Events | Airgun Ranges
    Replies: 0
    Last Post: 26-10-10, 08:16

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •  
Friends of Air Rifle SA