.45 kaliber nie 4.5 nie!

Tannie Bets het 7 pakkies van die grootmeneer patrone beskikbaar. Daar is 100 pellets in n pakkie en is hulle geseel en goed bewaar. Lekker goedkoop vir die groot kaliber windbukse Teen R175 per pakkie kan jy wragtag bekostig om te skiet vir n slag.
Natuurlik geld dit vir die BOTSWANA MANNE LMGA

Bel maar , sy help ieder en elk en vra nie onnosel vrae nie, hoor?


Beste groete