Results 1 to 2 of 2

Thread: Marcool 6-24x50 AOE

  1. #1
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default Marcool 6-24x50 AOE

    Goeie dag aan een en elk....

    Ek wil net hoor of enige iemand al die scope getry het en of dit die moeite werd is. Ek is nie so gepla met die range finding ding nie. Beplan om n rangefinder te koop ook. Ek skiet meestal tyken en skiet sover as wat die geweer toelaat , maar als net vir plesier. Ek is meer geinteriseerd om te weet of die turret tracking betroubaar is sodat ek so biekie kan speel met dit. Tot dus ver skiet ek nog net me holdover.\

    Groete
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #2
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Goeie dag. Ek het die kleiner assailant model en is baie tevrede met hom. Ek het n hawke tac30 waar teen ek hom vergelyk. Enigste probeel wat ek het is dat die cross hair n bietjie te dik is maar die turrets is mooi presies.

    Sign Up To Air Rifle SA Forums

Similar Threads

  1. Marcool 6-24x50 SF FFP?
    By madness in forum Optics | Sighting | Illumination
    Replies: 17
    Last Post: 06-01-17, 08:55
  2. Marcool evolver 6-24x50 SF FFP
    By madness in forum Optics | Sighting | Illumination
    Replies: 0
    Last Post: 06-10-16, 16:15
  3. Bushnell 6-24x50 aoe
    By Porra in forum Optics | Sighting | Illumination
    Replies: 6
    Last Post: 15-06-13, 06:45

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •