Results 1 to 7 of 7

Thread: Pellet Speed For Accuracy

  1. #1
    Sharp Shooter
    Forum Sponsor

    User Info Menu

    Default Pellet Speed For Accuracy

    As the title says:

    What in your guys opinion/experience would be the optimum speed, to launch a 5.5 pellet for absolute best accuracy at 100m?
    Which pellet between the 15.89 and 18.13gr JSB's would be better suited for 100m shooting?
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #2
    MRP

    User Info Menu

    Default

    Im thinking 18gr at around 780-800fps
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  3. #3
    Protea FT Team '18/'19
    SAFTAA FT Colours '15
    MOT: Swan Air
    Forum Sponsor

    User Info Menu

    Default

    Elke geweer gaan anders wees, jy sal maar moet toets waarvan jou loop hou. 870fps is altyd 'n wenner. maar kyk maar waarvan jou loop hou. Ook 16gr of 18gr hang af van loop tot loop. Dan begin jy te kyk watter batch gaan die beste groep. Jou vraag is bietjie soos wat is die lotto wen nommers vanaand, ons wil dit almal weet, maar slegs trial and errer gaan se. Jy moet maar toets en toets en toets. Dit is die verskil tusssen plink en kompetisie skiet.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  4. #4
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    In n ander forum (USA) praat die ouens van 960fps. Net my 5 sent
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  5. #5
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Dis nou wel my .177 en nie n 5.5 nie. Maar my Ranchero is meer akuraat altyd as hy op sy sterkste gestel is, met enige pellet. Om te toets met jou eie geweer is maar die beste. Toe my .20 Axor 900fps geskiet het was hy ook meer akuraat as die 850fps waarmee hy nou skiet. So spoed maak beslis n verskil, top op n punt natuurlik.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  6. #6
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    5.5mm in 15.9gr JSB at 870 to 890fps; and 14.35gr JSB at 900 to 930fps - for accuracy sake. My personal choice for my Coyote. Will be a bit diff depending on rifle as everyone says.
    The 18's are good, but I find they drop drastically after 80+m
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  7. #7
    Sharp Shooter
    Forum Sponsor

    User Info Menu

    Default

    Dankie julle,

    Ek verstaan dat elke geweer/loop anders is,en sy eie voorkeure sal he, maar sal dieselfde dan nie ook geld vir pellets nie?
    Ek het gehoop iemand het al behoorlik getoets en bevind dat n 15.89 JSB verkies om teen xyz spoed geskiet te word byvoorbeeld.
    Sal n man se soeke na beste spoed net soveel maklikker maak as iemand het

    Eintlik moes ek maar net my Steyr se boekie mooi gelees het.
    Hulle heg n toets teiken aan, myne is n 40j geweer en is met 15.89gr pellets op 50m getoets.

    Ek het vanmiddag bietjie getoets op so 25m, en lyk my of hulle reg kan wees.
    Eerste foto is 18.13gr JSB's 10 skote.
    Tweede foto is 15.89 JSB's 10 skote.





    Sal nou moet oefen op langer afstand
    Sign Up To Air Rifle SA Forums


Similar Threads

  1. Optimum speed for accuracy.
    By TwentyCal in forum Airgun Discussions
    Replies: 18
    Last Post: 20-07-11, 18:02
  2. Pellet speed comparison
    By SakkieC in forum Airgun Discussions
    Replies: 14
    Last Post: 17-02-11, 08:36
  3. pellet speed.
    By dutoitk in forum Airgun Discussions
    Replies: 3
    Last Post: 04-06-10, 19:44
  4. Accuracy vs speed vs distance
    By TwentyCal in forum Airgun Discussions
    Replies: 7
    Last Post: 17-01-10, 09:27
  5. Ideal pellet speed is....
    By MCJ in forum Airgun Discussions
    Replies: 4
    Last Post: 12-01-06, 14:53

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •  
Friends of Air Rifle SA