Results 1 to 4 of 4

Thread: GAUTENG OPE -SONDAG 1 DESEMBER 2019

  1. #1
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default GAUTENG OPE -SONDAG 1 DESEMBER 2019

    Gauteng Provinsie se eerste Ope vind plaas op Sondag 1 Desember by ons baan by Kameeldrif Wes.



    Ons skiet 2 rondtes - 'n oggend- en 'n middagsessie. Daar sal medaljes wees vir 1ste, 2de en 3de plekke in al die klasse sowel as deelnemers trofees vir al die deelnemers. Die inskrywingsgeld beloop R150 per skut wat beide ligas sowel as n hamburger en koeldrank vir middagete insluit.

    FT skuts is welkom om saam te skiet @ R100 vir beide rondtes met hamburger en koeldrank ingesluit - maar geen medaljes of trofees nie - slegs sertifikate.

    Ekstra middagetes is beskikbaar @ R50 per persoon maar slegs met voorafbestelling.

    Hieronder die link na die inskrywingsvorm met bankbesonderhede. Let wel dat geen inskrywings of ekstra etebestellings op die dag aanvaar sal word nie - slegs met vooraf bestelling. Inskrywings sluit Maandagoggend die 25ste om 12h00 waarna geen verdere inskrywings aaanvaar sal word nie

    Die snoepie sal vroegoggend voor die eerste rondte en na afloop van die tweede rondte oop wees vir cheezy dogs en koeldrank maar nie gedurende die shoot of gedurende middagete nie. Slegs ekstra koeldrank sal tydens middagete te koop wees.

    Admin en inskietbaan vanaf 09h00
    Eerste rondte begin 10h00
    Middagete na afloop van rondte een - so rondom 12h30
    Tweede rondte begin 'n uur na aanvang van middagete - so rondom 13h30
    Prysuitdeling na afloop van rondte twee - so rondom 16h00.

    Hoop om almal daar te sien,


    Inskrywings en bankbesonderhede:


    HFT GAUTENG OPE - 1 DESEMBER 2019
    Last edited by Zelna; 21-11-19 at 13:57.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #2
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Inskrywings vir Gauteng Ope nou gesluit:


    0/18

    Danel van Tonder
    Rumana Erasmus
    Dean van Zyl
    Marco Olivier
    Arno Olivier
    Dawney Keith
    Jan van der Westhuizen
    Johan Leslie
    Eone Leslie
    Mare-Juan Luus

    SNR

    Andreas van Zyl
    Juan van der Westhuizen
    Johan van der Westhuizen
    Guillaume Luus

    SPRINGER

    Dewald Breytenbach
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  3. #3
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    NAAM
    KLAS
    RONDTE
    EEN
    POSISIE RONDTE
    TWEE
    POSISIE FINALE PUNT FINALE
    POS.
    ANDREAS VAN ZYL SNR 64 1 62 3 126 1
    ARNO OLIVIER 0/18 46 12 64 1 110 6
    DANéL VAN TONDER 0/18 64 1 61 4 125 2
    DAWNEY KEITH 0/18 37 13 39 13 76 13
    DEAN VAN ZYL 0/18 54 6 49 10 103 9
    DEWALD BREYTENBACH SPR 57 5 59 5 116 4
    EONé LESLIE 0/18 51 8 52 9 103 9
    GUILLAUME LUUS SNR 31 14 35 14 66 14
    JAN VDWESTHUIZEN 0/18 53 7 53 8 106 7
    JOHANN LESLIE 0/18 50 9 41 12 91 11
    JUAN VD WESTHUIZEN SNR 59 3 64 1 123 3
    MARCO OLIVIER 0/18 58 4 54 7 112 5
    MARE JAUN LUUS 0/18 49 10 55 6 104 8
    ROMANA ERASMUS 0/18 48 11 43 11 91 11

    - - - Updated - - -

    Baie geluk aan almal met julle goeie scores die naweek en ook vir almal se positiewe gesindheid. Dankie vir almal wat bygedra het om die dag n sukses te maak. Julle weet wie julle is.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  4. #4
    Chairman: SAHFTA

    User Info Menu

    Default

    Groot geluk aan almal!!! Netjies gedoen. Sien julle Maart 2020 by Nationals (in George)
    Sign Up To Air Rifle SA Forums


Similar Threads

  1. EVENT: GAUTENG OPEN: 2019
    By Zelna in forum SAFTAA | Field Target forum
    Replies: 52
    Last Post: 12-06-19, 08:19
  2. EVENT: KROONSTAD LIGA 3 DESEMBER
    By Nats in forum SAFTAA | Field Target forum
    Replies: 18
    Last Post: 29-11-11, 13:33
  3. Results of GT Benchrest ope 23 Aug 2008
    By NJHS in forum SAPSSF | Benchrest forum
    Replies: 4
    Last Post: 26-08-08, 15:22

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •  
Friends of Air Rifle SA