Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 27

Thread: Gamo CFX

  1. #1
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default Gamo CFX

    looking for a cfx royal springer
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  2. #2
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    I have one for 2.5K and you pay the cartage.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  3. #3
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    mmm.. gerrie.. what are you doin'?
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  4. #4
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    I thought I can help you finance your next project and make a buck on the side but I see I made a typing error so if the man wants it you can at least finance your next gun. Don't you think it is big hearted of me?
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  5. #5
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    Rawat het my ge-email om uit te vind oor die geweer. Ek weet jy wou hom he en dit is toe dat ek jou email om uit te vind of jy hom nog wil he want ek sou die GRTIII vir jou ingesit het teen die koste van die sneller, maar ek wonder nou hoekom as jy dan die CFX wil verkoop vir profeit aan die persoon wat hom by my wil he sonder dat jy hom al by my gekoop het? of sit ek die boot mis. Indien jy hom nie wil he nie dan hou ek maar eerder my CFX. Dit wat jy hier wou doen is darem nie reg nie.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  6. #6
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    So jy gaan hom aan rawat verkoop vir R1200 JTK? Dit is baie goed van jou om hom vir dieselfde prys te verkoop as wat jy hom gekoop het twee maande terug JTK.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  7. #7
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Arnold jou ou kwaadstoker!!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  8. #8
    Sharp Shooter
    SAFTAA FT Colours '10

    User Info Menu

    Default

    Arnold, soos gewoonlik mis jy die punt. Ek het redelik werk ingesit om daardie CFX vir daardie prys te kry. Die persoon het hom nie by my voordeur kom aflaai nie. Ek moes rond ry en self die kans vat. Ek verkoop hom nog steeds onder sy mark waarde. Die verskil is dit is my geweer. ek het klaar vir hom betaal. hy le op my kas. niemand het hom by my gekoop nie. iemand wou graag gehe het ek moet n guns doen en n GRT insit. ek sou dit gedoen het verniet, maar nou ja. sien maar jou kant van die storie. laat ek maar eerder my fokkin mond hou voor ek verder gaan.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  9. #9
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    Hey manne. Elke ou kan sy geweer verkoop vir wat hy wil of vir wat hy kan kry. Niemand hou 'n f..... vuurwapen teen die ou se kop om JTK se geweer te koop nie. Maar dis nie reg om 'n ander ou se "sale" te "hijack" nie. Ek het 'n Hunter 440 gekoop vir R600-00 'n paar dae terug, maar nadat hy deur my hande is sal ek hom nie vir R600-00 verkoop nie. Elke ou werk mos maar bietjie aan sy gewere, EN die pryse gaan op!
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  10. #10
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    JTK,
    As ek jou nou die moer in gemaak het vra ek om verskoning. Ek het gelees jy soek 'n HW97 met 'n seer hart. Toe dink ek,maar nou ek my probleme joune om die sneller te bestel en in te sit. Ek her eerlik gedink ek moet jou R2500-00 betaal en dit sal maklikker wees vir jou om die geweer nou te verkoop, aan iemand nader aan jou, sonder al die ander hassles. Ek is eerlik jammer as dit nou 'n k*kspul is, dit was nie die bedoeling nie. Geld is skaars vir jou, net soos vir my. R2000-00 is nou nie die einde van die wereld nie, maar nog tans.Sorry man, die keuse is nog steeds joune.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  11. #11
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    Elke ou kan sy gewere verkoop vir die prys waarmee hy tevrede is. Soms tel mens 'n bargain op en maak 'n paar rand daaruit ... niks fout daarmee nie.

    Ek het bloot 'n vraag gevra en dit is nou nie asof die prys aan my genoem is in geheim nie, dit was op die forum vir almal om te sien.

    Ek is jammer ek dwaal so van die punt af ...... rawat soek 'n CFX Royal
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  12. #12
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    let us all be friends.let not a thing like this put a damper on friendship.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  13. #13
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    sorry everyone
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  14. #14
    Sharp Shooter

    User Info Menu

    Default

    We are all friends but gerrief is a "special" friend When you spent some more time on the forum, you'll understand why
    Sign Up To Air Rifle SA Forums

  15. #15
    Inactive Member

    User Info Menu

    Default

    Ek het nou om verskoning gevra. Iets wat F****n min gebeur, ek belowe julle dit, maar as dit op die push kom kan ek mos die geweer verkoop as ek vir hom betaal het, al is dit dan vandag eers. (Wat ek nog nie gedoen het nie) Ek waardeer die moer uit die feit at JTK die geweer vir my sal (sou) hou en tune en 'n GR111 sneller installeer ook verniet en dan nog die die sneller bestel ook, verniet, behalwe vir die koste. Hy is ook, so lyk dit my, half jammer om die geweer te verkoop, so ek het gedink ek doen hom 'n guns om terug te staan en dan die besluit aan hom oor telaat of hy wil voort gaan met die transaksie of nie... some you win, some you loose. Ek is maar altyd in die bruin goed maak nie saak wat ek doen nie. Ek gaan nou suip om my sorge te vergeet. Sien julle môre, so hoop ek.
    Sign Up To Air Rifle SA Forums


Similar Threads

  1. Gamo CFX Air Rifle or Gamo whisper x vampir
    By TenTwenty in forum Airgun Discussions
    Replies: 19
    Last Post: 29-07-10, 15:45
  2. Gamo CFX and Gamo kits and custom parts
    By guido in forum Airgun Discussions
    Replies: 1
    Last Post: 09-01-09, 18:08
  3. Gamo CFX / CFX Royal Owners
    By Skotepetoors in forum Airgun Discussions
    Replies: 17
    Last Post: 16-02-06, 22:35

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •  
Friends of Air Rifle SA